• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Mozart

Started by Assie, November 04, 2021, 10:32:21 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

Oom Naas het gevra ek moet sê van die versameling van 2 LP's in hul boks (doos)
Dis uitstekende toestand en versamelstuk.
Dit kom met die geskiedenis oor elke musiekstuk in boekvorm.
As iemand belangstel hy wil dit aangee vir R200 plus posgeld.

:mumum:

Assie

#1
Oom Naas het vir my gevra om die te plaas omdat hy mos nie kiekies kan laai nie

As hier dalk 'n spokie verbykom sy sel nommer is 060 962 9084.

:mumum:

Naas

#2
Dankie Assie.
Jy moet darem nie my sel nommer so ydelik gebruik nie. Ek is bang my skelmpie kry dit weer in die hande. Het jou mos vertel hoe ek laas gesukkel het om van haar ontslae te raak.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek sal dit neem Assie.  Sê vir Oom Naas hy moet net vasbyt, ek wil dit NZ toe stuur.  Ek sal die adres kry en uitvind wat die posgeld is.  Intussen kan hy vir pm@afrikaanseforum.co.za sy rekening nommer stuur dan betaal ek die geldjie oor.  :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Wat 'n skat!!  Wens ek was naby.  :toothy4:

PM

Dit is voorwaar vandag my gelukkige dag.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Self gaande oor klassieke musiek en ons kinders het almal studeer terwyl dit saggies speel in die agtergrond. Jy is voorwaar BAIE gelukkige vrou vandag PM. Sterkte weereens vir wat voorle. XXX

PM

Dankie sustertjie, ek is vol vertroue dat alles goed sal afloop! 
Om te weet is om te verstaan.