Author Topic: Spoedige herstel vir ons geliefde Adele  (Read 3649 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Spoedige herstel vir ons geliefde Adele
« on: November 04, 2021, 04:22:06 AM »
Ons matertjie verkeer op die oomblik horisontaal na 'n klein (haar woord) mediese ingryping met die skalpel. Sy het belowe sodra sy op en aan die gang is, kom sy weer met haar liggie deur die forumgange dwaal. Gou-gou gesond word lief matertjie van ons. Mis mis mis jou.
 :love7:

Offline Antjie Patat

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 176
  • Gender: Female
  • Passievol Afrikaans!
Re: Spoedige herstel vir ons geliefde Adele
« Reply #1 on: November 04, 2021, 06:06:11 AM »
Gou gesond word Adele! Ons dink aan jou xxxx

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Spoedige herstel vir ons geliefde Adele
« Reply #2 on: November 04, 2021, 11:59:23 AM »
Ek is verlig dat dit 'n "klein ingrypingkie" is en hoop jy sal sommer gou weer op die been wees Adele.  Die gange klink hol sonder jou!   :wave:
Om te weet is om te verstaan.