Author Topic: Stemdag in SA  (Read 2356 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Stemdag in SA
« on: November 01, 2021, 03:44:38 PM »
Ons het nou al twee keer gery om te gaan kyk of ons gestem kan kry.  Die rye is elle lank en almal staan in die son!  Hoe moet ons "oumense" dit nou maak. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Stemdag in SA
« Reply #1 on: November 01, 2021, 04:00:11 PM »
Hier by ons word pensioenarisse eerste gehelp. Maar dis hier waar die DA nog sin maak. Moet sê die diens in die stemlokaal is pateties in vergelyking met vorige jare. Nie eers helfte van die stembeamtes nie.

 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Stemdag in SA
« Reply #2 on: November 01, 2021, 04:09:10 PM »
Ons is opgewonde om te sien hoeveel blankes in rye staan om te stem.  Al die stemlokale is vol mense.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Stemdag in SA
« Reply #3 on: November 01, 2021, 05:34:36 PM »
Daar's hy Naas.  Dankie vir die wenk.  Ek het gou gaan stem.  Sommer voor "ingedruk".   :icon_biggrin:
Die ry is egter nou nog langer! 
Dit is regtig 'n wonder oor hoe ons lewens verander het. 
Was jy al in Richardsbaai waar die olie op die strande uitspoel?  Net so swaer, net so. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Antjie Patat

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 176
  • Gender: Female
  • Passievol Afrikaans!
Re: Stemdag in SA
« Reply #4 on: November 02, 2021, 12:45:13 PM »
Hallo ek is hier...
Stemdag... ek was daar, en omtrent 50 mnse voor my...ry staan dood stil. Hoor ek toe die sisteem is af of hang....of besluit nog om te hang...
Ek was to bykans n uur, en stap maar weg. Gaan weer terug gisteraand 1800 hrs. Vinnig tjop-tjop done....
In hierdie land vertrou mens nie maklik nie... nie krieket spelers se integriteit nie, nie die proses by staats departemente nie, en ook nie die ou wat tel nie.... maar ons doen wat reg is en bid....

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Stemdag in SA
« Reply #5 on: November 02, 2021, 11:23:40 PM »
Verlig dat die narigheid verby is vir julle part. Ek gaan net gou Antjie Patat se 'n gesteelde lyntjie uitstal voor Assie by haar gaan klik :book1: :notworthy:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Stemdag in SA
« Reply #6 on: November 03, 2021, 01:01:48 AM »
Ek herhaal myself, maar ek was werklik verlig om te sien hoeveel blankes by die stembusse opgedaag het.  Dit was net geweldig opmerklik dat daar nie jongmense teenwoordig was nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Assie

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 480
  • Gender: Female
Re: Stemdag in SA
« Reply #7 on: November 03, 2021, 06:48:16 AM »
Oom Cyril beland saam met Maggie Thatser en Baaiden op 'n vliegtuig. Op 3000 meter slaat daai vliegtuig 'n slaggat en kry terminale siekte dat die rook by sy skezhos uitkom.
Die vliegenier sê daar's net een genade en dis spring.
Probleem... daar is net een valskerm tussen die vier van hulle. Cyril stel voor hulle stem vir wie daai valskerm is.
Hulle stem.
Toe die stemme getel word kry die vlieenier geen stem. Maggie Thatser kry twee stemme.
Baaiden versamel vier stemme en Oom Cyril wen die valskerm met 123 stemme.

 :mumum:
« Last Edit: November 03, 2021, 06:48:44 PM by Naas »

Offline Antjie Patat

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 176
  • Gender: Female
  • Passievol Afrikaans!
Re: Stemdag in SA
« Reply #8 on: November 03, 2021, 08:59:38 AM »
Assie....netso!! :sign10:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Stemdag in SA
« Reply #9 on: November 03, 2021, 10:13:52 AM »
Antjie het jou mos gesê hulle kannie tel nie.   :evil6:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Stemdag in SA
« Reply #10 on: November 03, 2021, 10:58:45 AM »
Ek giggel so ... lyk soos sinkplaatpad.

Offline Antjie Patat

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 176
  • Gender: Female
  • Passievol Afrikaans!
Re: Stemdag in SA
« Reply #11 on: November 03, 2021, 05:35:15 PM »
Raai....hahahahahahah ek giggel mos ook so.....  :icon_salut:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Stemdag in SA
« Reply #12 on: November 03, 2021, 08:26:45 PM »
Julle giggeltjies is aansteeklik.   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.