• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Con artists of swendelaars

Started by PM, October 23, 2021, 10:17:13 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM


Hoeveel keer het jy al gehoor van mense wat deur 'n con artist, swendelaar in Afrikaans, gevang is.  Het jy ooit gedink dit kan nie met jou gebeur nie?
Hierdie mense word nie verniet "artists" genoem nie.  Hulle is so uitgeslape hulle sal jou melk uit jou koffie steel. 
. . . police may not even go after them when the
crime has to do with bilking property and even money from their marks. That's because the law can consider the loss a civil issue and not a legal one, unless it's a corporate white-collar crime.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Diekant van die aardbol probeer hulle gereeld telefonies ons bevark. Hoop julle kry iets uitgerig PM  :crybaby2:

PM

Ag nee wat Raaitjie, ek is gesluk soos in gesluk.  My pappie het altoos gesĂȘ skoolgeld is nie goedkoop nie.  Ek probeer nou net ander help om nie so gevang te word nie. 
Om te weet is om te verstaan.