• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Have you been scammed?

Started by PM, October 23, 2021, 10:00:35 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

If you've been the victim of a scam, it can be extremely distressing, but support is available. Victim Support is an independent charity that supports victims of crime or traumatic events. When you report a scam to Action Fraud, they will ask if they can pass your details to Victim Support, who will then contact you to offer free, emotional and practical support. You can also contact Victim Support directly (0808 168 9111).
You may also find it helpful to talk to family and friends, or you can call Samaritans for confidential emotional support on 116 123.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Gaan jy hulle probeer kontak PM?

PM

Nee Raaitjie.  Dit het my nie in 'n emosionele toestand nie en ons praat van R1200. Ons sal nooit die ou vang nie. Ander wat baie meer as dit verloor het, het dalk die hulp nodig. 
Positief?  Ons het 'n brood op iemand se tafel gesit.   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.