• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Handvol Gruis

Started by Meraai vannie Baai, October 21, 2021, 01:45:59 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

#15
Guest   08:04:55 AM   Printing the topic "'n Handvol Gruis".

Dra iemand die plasing weg...  :wave: :nono:

Naas

Pm, ek dink ons moet 'n prokurower aanstel wat weet van copiereg. Want soos ons werk gesteel word kan ons dalk paar rand maak...

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

#17
Ek steek altwee hande in die lug en skrou spiritshulp-gewys: AMEN! Ek sluip terug om by te voeg, dit voel goed om te weet dat dit wat ons hier skep, trek ander in so mate dat hulle dit ook wil deel. Die angel is dat dit gewoonlik sonder enige erkenning of verwysing na oorspronklike bronne geskied en dit krap aan 'n mens. Maar ek wonder tog of dit nie soms 'n elektroniese gedoente is wat data vergelyk ens. want ek het al spoke sien gaps by 'veels geluk liewe mater.... Mag jou lewe gevul wees met ...'

https://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1695.msg34039;topicseen#msg34039

Selfs belasting trek aandag:

Guest   03:56:24 AM   Printing the topic "belasting".
https://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1030.0

En een van die spoke het ook 'n sin vir humor lol
Guest   06:15:41 AM   Printing the topic "Drie tannies".

:dontknow: :icon_scratch:

PM

My siening is dat die doel vir die forum meerdoelig is. Die belangrikste is dat ons hier saam kan kuier en geniet. Hier deel ons ons lief en leed, al sê party mense ons "trandedal". 
Vir my is die forum 'n plek waar ons inligting deel.  Die doel is om onsself te verbeter en ander in die proses te leer.  Dus gee ek nie om as iemand die inligting wat ons hier deel  gebruik nie.  Ek verstaan dat mense veronderstel is om die skrywer te ken in die saak, maar as dit nie gebeur nie het ek persoonlik nie 'n probleem nie. 
("n Hele ruk gelede het 'n baie bekende skrywer van my werk as sy eie aangebied.  Hy wou nog stry toe ek vir hom die datum op Woes wys.  Daarvan hou ek net mooi niks nie. 'n Mens noem dit plagiaat en dit is soos diefstal.)
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Maar my magtig! agtig, wragtig.

:violent1: :violent1: :violent1: :violent1: :violent1: :violent1: :violent1:
:boxing: :boxing: :boxing: :boxing: :boxing: :boxing: :boxing: :boxing:

Sit sy kop hier neer. Sit sy kop hier neer.
© © © ©


PM

 :sign10:  O hallie ha!  Daar maak jy my dag!  Baie oulik Trappies.  Dit kan net voordelig wees om so 'n sustertjie te hê!  :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek het gaan loer wat gebeur as ek 'print' van die kombuishoek af. Dit was so deurmekaar storie dat ek besef die ou wat steel sal moet self reg trek aan die woordorde. Of dit net my Gatkantlandse tikker is weet ek nie.  Het 'n vermoede dit is net 'n blikbrein wat steekproewe doen.