• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Watter voorbereidings om te tref vir 'n heupvervanging

Started by PM, October 16, 2021, 09:14:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Seg die tannie by die dokkie se spreekkamer daar is besoektyd van 3 tot 3.30.  Slegs een persoon sal toegelaat word.  Nou is ek erg bekommerd.  Hoe kan hulle besoekers toelaat?  Ons vriend is oorlede aan heeltemal iets anders, hy het met covid van die hospitaal af gekom en natuurlik almal om hom aangesteek!   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

O genadetjie. Met rede is jy bekommerd man! My sus het covid in die hospitaal gekry terwyl sy vir borskanker behandel is verlede jaar en toe het sy na ontslag, 'n klomp familielede aangesteek.  :crybaby2:

PM

'n Mens hoor dit baie dikwels.  Iemand stap in my huis in 'n rukkie gelede.  SĂȘ hy dra nie 'n masker nie, want hy is getoets vir covid en is skoon.  Wanneer is jy getoets?  Drie dae gelede.  Nou waar was jy orals.  Sit maar jou maskertjie op ou! 
Om te weet is om te verstaan.