• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Juweeltjies uit die verlede

Started by PM, October 15, 2021, 06:36:30 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dit laat my dink, Oom Paul Kruger het ook mos by die queen gaan eet en toe drink hy die water in sy handewasbakkie.  Sy het, uit goeie maniere en 'n uitstekende gasvrou, ook haar bakkie opgeneem en 'n slukkie gevat. Ek wonder hoeveel van ons sou dit doen, of sou ons maar net lag en hom reg help?
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

O gits, Oom Paul, daai is vir jou handjies.
Kan ek vir Oom 'n glassie yskoue water met 'n suurlemoentjie daarin aan gee?
Met graagte Oom, nee dis geen moeite nie.
:icon_biggrin:

:angel12:

PM

Om te weet is om te verstaan.