Author Topic: Kers geskenk  (Read 1572 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Assie

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 480
  • Gender: Female
Kers geskenk
« on: October 04, 2021, 06:30:58 AM »
Ta PM vra van die koekie seep maar dis dieselfde storie as die kers storie.
Die jong man word 'n matroos. Na twee maande op die see is daar nog geen land in sig nie en hy verlang na vroulike geselsskap.
Bespreek sy probleem met een van sy matroos maatjies.
Die beduie hom na 'n vaatjie met 'n gat in en vertel hom dit is die skip se slet. Hy moet maar sy drange daarmee bevredig. Almal doen dit.
Op 'n dag beland hulle in 'n storm en die vaatjieslet spoel oorboord. Ook maar goed want sy was al vol gepomp.
So spoel die vaatjie uit op 'n eiland met 'n nonneplaas.
Hulle is maar te bly oor die vaatjie vol kersvet.
Een jaar later sing die non vir haar baba
"Randle Randle
Your father was a candle.
Randle Randle
Your father was a candle."

 :mumum: