Die Klaskamer > Het jy geweet?
Jakkals se kind
Assie:
Jakkals nooi vir gansie:
Kom eet vanaand by my.
Daar's heerlike kossies en uintjies uit die vlei.
Nee dankie,
Se die gansie:
As ek vanaand by jou kom eet
Vreet jy my sekerlik op.
:mumum:
Meraai vannie Baai:
Dink ek so by myself - ons klompie sal voorwaar 'n dooie jakkals aan die draf praat in die mooiste taal :bootyshake: Ai Assie, wanneer laas het ek daardie versie gehoor!
Meraai vannie Baai:
Ek het 'n baie sterk vermoede gehad dat iemand :icon_bigsmurf: vir ons 'n klompie pragtige jakkals gesegdes gaan bring. Was nie verkeerd nie. Naas, jou doring.
PM:
Dankie Naas, jou ou jakkals. :notworthy:
Navigation
[0] Message Index
[*] Previous page
Go to full version