Author Topic: Botswana - vic falls 11 A  (Read 7562 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Botswana - vic falls 11 A
« on: July 05, 2011, 09:44:31 PM »
Deel 11

Dinsdag oggend en ons slaap vanaand nog een nag ( 3 de nag) in Livingstone.
Vandag wil ons met die helikopter oor die valle gaan vlieg en ook die valle aan die Zambië kant gaan besigtig.

Foto 348A wys die spoedgrens in die dorp. Wat vir my vreemd is, is die Afrika tyd wat stadig is en die vinnige spoedgrens van 65 in die dorp teenoor wat ek in Europa gesien het, vreeslike vinnige “retrace” maar dorp spoedgrens van 50 en 30 in woonbuurte.
Hoe stadiger die lewe hoe vinniger die spoedgrens in die dorp? Ek het bordjies gesien wat eers 60 gewys het en toe dood geverf is en verander na 65.



349 A kragdrade is ook maar afrikastyl



350 K Nolene lyk baie bekommerd.




351 K die helikopter waarin ons gaan vlieg



3521K ons klim in, maar wie gaan die vliegwerk doen. Ek kry die middel voorsitplek, langs die pilot



352 K Faffa smile, hy glo hy gaan minder vliegsiek raak as in die vliegtuig.



353 K Nolene is steeds bekommerd want sy wonder nog wie gaan die masjien in die lug kry en hou, ons is immers in Zambië………………….wie gaan die pilot wees?????



353 K ons begin smile toe ons die Pilot uiteindelik sien.

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Botswana - vic falls 11 A
« Reply #1 on: July 06, 2011, 01:33:47 AM »
Aitsa!! Lyk die man dan so bekend vanmore??


mmmm ja jy sal maar tydjie moet wonder hoe lyk pilot toe.
« Last Edit: July 06, 2011, 07:50:14 AM by Lox »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Botswana - vic falls 11 A
« Reply #2 on: July 06, 2011, 01:43:32 PM »
Baie interessante leesstof en mooi foto's.  Dankie Lox.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Re: Botswana - vic falls 11 A
« Reply #3 on: July 06, 2011, 03:15:52 PM »
dan moet ek seker die pilot wys vir wie almal so bang was.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.