• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoe gebeur dit?

Started by Naas, September 18, 2021, 08:03:40 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Ek is sprakeloos...
Geen oordeel geen veroordeling. Net vrae.
Hoe kry 'n mens dit reg om jou eie kinders dood te maak?
Wat het verkeerd gegaan of gebreek in daardie ma.
Selfs al vertel sy sal ek nooit verstaan nie.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

#1
Ek het so pas die nuus gesien oor hierdie tragedie  :crybaby2:.

Antjie Patat


PM

  Ons seun wat in Wellington werk het 'n paar dae gelede die artikel deur gestuur.  Dit is so hartseer. 
Die menslike brein is 'n tammeletjie. Hoe sal ons kan verstaan? 
Om te weet is om te verstaan.