• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana - vic falls 10 D

Started by Lox, July 05, 2011, 10:42:11 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

326 A is die kloof stroomaf van die valle met valle in die agtergrond en die boiling pot onder in die kloof, sal vlg keer foto van die boilingpot wys.



327 A by die doeane is klomp bobbejane en dit lyk as die mense nie van hulle kos vir die bobbejane gee nie sal hulle in elk geval die mense aanval en kos afneem.




328 A die Zambiƫ inkom doeane. Ons het in lang ry gestaan en toe kom haal van die plaaslike bevolking ons uit die ry en laat ons heel voor staan. Daar is 2 toonbanke wat oop was en ek dink die een is vir toeriste en die ander een vir plaaslike bevolking wat heen en weer beweeg. Die PB's mag ook toeriste venster gebruik maar moet wag as daar toeriste kom. Voel eintlik snaaks om in vreemde land so voorgetrek te word, hier by ons sal hulle liewer al voor ons indruk. Ek het half skuldig gevoel maar niemand het geprotesteer nie en toe lyk dit dis maar hoe dit gedoen word daar.



329 A die man het ons voertuie opgepas teen R50 elk. Voor ons gestap het het ons met hom onderhandel.

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

Vanoggend steel ek tyd en toer saam. Dankie baie baie vir die deel mater!! Soos altyd: groot kykgenot!!

Lox

groot plesier dit was een van paar genotvolle toere.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.