• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vetvrye skyfies

Started by Assie, September 13, 2021, 07:40:36 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

Die vrou sien 'n bord by McDonalds waarop staan "Fat Free Chips". Dit trek dadelik haar aandag want sy probeer ook maar die skaal dophou.Opgewonde bestel sy vir haar 'n pakkie van die "fat free chips" om te proe hoe die lekkerny sonder vetmaak proe.
Toe sy die pakkie oopmaak, sien sy dis die gewone chips en die olie druppels blink daarop.Verontwaardig vra sy vir die gammat agter die toonbank.
"Ek het gevra vir 'fat free chips', hierdie is dan die gewone chips."
"Nei madam" antwoord hy "die chips jy betaal voor, maar die "fat is for free"

:mumum:

Meraai vannie Baai

Atta patatta, nou weet ek hoekom my lyf so gedy - dit is al die for free's wat ons hier in Gatkantland het Assie!

PM

Om te weet is om te verstaan.