• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Bus lane

Started by PM, September 07, 2021, 11:29:16 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Twee spietkops sien 'n bakkie met Vrystaatnommerplate wat in die buslaan ry.
Hulle besluit om die twee swape af te trek en hulle aan te spreek.
Good morning sir!
Goeie more!
Scuse me sir, this lane is for the bus!
Ek is baas Jan en dit is baas Gert!
Om te weet is om te verstaan.

Assie

#1
Spietkop sien twee ouerige dames wat voortploeter op die N2 teen 'n slakkepas van ongeveer twee kilometer per uur in 'n BlikMetWiele. Hy stop hulle en vra hoekom hulle so stadig ry?
Maar dis die N2 ons mag nie vinniger ry nie.
Hoekom is julle hare so deurmekaar? wil hy weet.
Want ons kom nou net van die R300 af.

:mumum:

Assie

Die verkeerdekonstabel trek die blond af vir spoed.
Bestuurlisensie asseblief.
Wat is dit?
Dis so klein kaartjie met 'n foto van jou op.
Blond krap in haar handsak rond, kry haar makeup spieeltjie, sien haarself daarin en gee dit vir die verkeerdekonstabel.
Die verkeerdekonstabel kyk in die spieeltjie en gee dit terug vir die blond
As ek geweet het jy is ook 'n spietkop sou ek jou nie gestop het nie, jy kan maar gaan.

:mumum:

PM

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Vandag loop ek heeldag op my kop, het nou 'n trippel dosis lagdoepa in aan diekant van die aardbol  :icon_biggrin:

PM

Ons het ook 'n buslaan hier in die Noorde van Pretoria, maar ek het nog nooit 'n bus daarin gesien ry nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Ons het 'n regering in die land maar hulle ploeter voort op die N1...

:mumum: