• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana toer - vic falls #10 B

Started by Lox, July 05, 2011, 10:39:00 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox


Die kloof is tussen 90 en 110 meter diep en die krag van die water soos dit daar onder val maak mistigheid wat soos donderstorm reën op jou val by tye. Gelukkig het die wind stroomop gewaai en die mis en reën in 'n mate weg gewaai. Dit het baie gehelp dat ons nie te veel kere nat word dit onplesierig was nie.
Hier staan ek en faffa (311F) in die reën. Dis is warm dat mens sowat 5 minute later weer heel droog is.




Nog 2 fotos van die valle, 312A, 312A. 314 A daar is so baie om af te neem weet nie wat om te wys en wat om te los nie.







316 F my en Kobus se beurt om nat te te reën. Mens hoor die hele tyd die dreuning van die water amper soos die see.





318 F en 319F is die brug tussen Zim en Zambië. Daar word bungi gedoen en die persoon het so pas gespring en op die 2 de foto is die een wat jou help daar aan die ander tou.

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai


Lox

iets wat ons in afrika het wat groter is as amerika se watervalle.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.