• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Botswana toer - vic falls # 10 A

Started by Lox, July 05, 2011, 10:17:09 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Deel 10

Maandag het ons uitgesit vir die valle aan Zim se kant gaan kyk. Agv die hoƫ koste om in Zim in te gaan met 'n voertuig het ons besluit om na die grens te ry, ons rygoed daar te los en oor te stap na Zim.
Foto 301 F wys waar ons in die middel van die brug is by die grens homself. Die stap heen en weer is sowat 6 km in totaal.



Op foto 303 F kyk en an Albertus en Warick na Livingstone se standbeeld en ek wonder hoekom die Zim regering dit nog nie verwyder het nie, hier by ons word al sulke standbeelde verwyder wat iets met die koloniale verlede te make het.



Op foto 304 F is ons by die standbeeld.



Foto 305 A wys die mistigheid wat opslaan van onder uit die kloof.



306F wys die kant van die stroom/waterval




308 A die vrouens was lus vir swaai met die bobbejaantoue



309 K  310 F baie water




wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai


Lox

Quote from: Meraai vannie Baai on July 06, 2011, 02:37:20 AM
Sjoe. Ek kyk en kyk ....  :icon_salut: :notworthy:


kan 'n paar landerye namaak met daai stroom water.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.