Author Topic: Gaan toer vir 3 maande  (Read 213 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Meraai vannie Baai

  • Global Moderator
  • Wysgeer
  • Posts: 3050
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Gaan toer vir 3 maande
« on: May 23, 2021, 10:42:51 PM »
Ek gaan vir die volgende 3 maande (van Junie tot begin September) stil wees. Ons gaan uiteindelik 'n langverlof neem en ons nuwe stokperdjie (fossicking) beoefen terwyl ons toer met die wieletjieshuis. Die toer sou eers einde volgende jaar vir ses maande aangepak wees maar het besluit terwyl ons gesondhede nog hou - liewer laat as nooit  :icon_biggrin:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 9727
  • Gender: Female
Re: Gaan toer vir 3 maande
« Reply #1 on: May 24, 2021, 04:07:36 AM »
Dit klink regtig lekker.  Hoop julle ontdek 'n fortuin hoor. 
Om te weet is om te verstaan.