• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Al die wiele val af!

Started by PM, August 13, 2020, 10:59:51 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Soos 'n kar se wiele wat afgeval het, soos 'n bouvallige ou murasie, so lê ons land in flarde, verskeur deur sommige lede van die regering, dik gevreet en dik gesteel.  Hulle het  geen, maar geen gevoel vir hul mendemens nie, geen selfrespek nie.  Animal farm!


Animal Farm is an allegorical novella by George Orwell, first published in England on 17 August 1945. The book tells ]the story of a group of farm animals who rebel against their human farmer, hoping to create a society where the animalscan be equal, free, and happy. 
A proclamation by the pigs who control the government...  Net hier het die varke besluit dat "some animals is more equal than other animals".  Hierdie boek is gratis beskikbaar op die internet, lees gerus.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Soos 'n kar se wiele wat afgeval het,
soos 'n bouvallige ou murasie,
so lê ons land in flarde, verskeur
deur sommige lede van die regering,
dik gevreet en dik gesteel.

Seer seer ware hartseer  :crybaby2:

PM

Jy doen dit uitmuntend lief Raaitjie.   :love7:


Hier is 'n skakel waar die boek aanlyn gelees kan word.  Dit beeld Suid-Afrika se situasie uit, 'n handskoen wat pas!

https://books.google.co.za/books/about/ANIMAL_FARM.html?id=o6eSDwAAQBAJ&printsec=frontcover&source=kp_read_button&redir_esc=y#v=onepage&q&f=false
Om te weet is om te verstaan.