• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Skoolhulp vir covid 19 leerlinge

Started by PM, July 30, 2020, 02:59:49 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek probeer om 'n plek te skep waar ons kinders kan help met huiswerk.  As ek iets moet verander of julle voorstelle het, help my asseblief. 
Ek wil graag vra dat onderwysers en almal wat kan help saamwerk.  Wat dink julle?

Om te weet is om te verstaan.