• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ai ons het lekker gekamp by TO Strand

Started by Anton Louw, February 07, 2020, 02:16:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Hierso die Kampforum artikel van ons lekker Januarie kamp aan die suidkus van Natal by TO Strand

BLADSY 1


BLADSY 2


BLADSY 3





https://www.kampforum.co.za
Kamp is koning!

adele

adéle  :grommit:

PM

Dankie vir die deel.  Heerlik saam gekuier hier op die forum.   :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

My lus vir kamp loop by my kleintoontjies uit en maak plassies  :toothy4: Duisend dankies vir deel kampmater Anton.  :hello2: :notworthy:

PM

Dit klink amper asof ons na die 1ste Junie "oor die grense heen" kan gaan.  'n Kuiertjie so by die water kan net lekker wees. 
Om te weet is om te verstaan.