• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana 8C

Started by Lox, July 05, 2011, 07:36:48 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox


241 F olifante teen kant:




242 F



243 F die mense het probeer tiervis vang en darm al een kon wys



244 F seekoei



245 tot 248F


Ons het langs eilandjie gestop om 'n troppie olifante te kyk en een jongerige bul was bronstig en oorkant die rivier was so groot ou bul wat toe sien wat die mannetjie se plan is. Grootbul stap toe deur die water (245) om sy belange te kom beskerm.





Op 246 F kom staan hy net nader en die ou heel links moet maar sy vlag laat sag.



Op 247 F kom belowe die groot bul net ..................................



Op 248 F is die gesin bymekaar




251F koedoe



252 F een of ander soort visvanger kan nie naam onthou nie


253 F pienk lelie



254 F bromvoël

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.