• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Voëlverskrikker

Started by Meraai vannie Baai, October 18, 2019, 12:00:56 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Voëlverskrikker: 'n Pa met twee dogters noem sy haelgeweer so want klein tot middelgroot voëls is volgens die woordeboek dikwels ongenooide gaste op jou lande en in sy geval, erf.

Naas

Dit herinner my aan die dogter wat universiteit toe gaan. Ma is baie aangedaan en sê sy moet tog mooi agter haarself kyk.
Heelaas kom sy baie verwagtend terug.
Ma raas en sê ek het dan gesê jy moet mooi agter jouself kyk.
Maar Ma, ek het mooi agter myself gekyk maar toe breek hulle voor in.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

 :toothy4: Hoop die skande was op hom en nie haar nie. O weeeeeeee sluit toe die jongelinge dat ouerharte kan bedaar.

PM

Dis reg, 'n haelgeweer kan werk, maar dan moet pa bystaan.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.