• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana 8 B

Started by Lox, July 05, 2011, 07:34:27 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox


Nou weer eers iets anders:

Foto 231 F




Foto 232F die gids sê hulle noem dit die Jesus voëltjie omdat hy op die water loop.




En weer olifante:

233 tot 236 almal faffa se fotos










Dit was nogal vrek warm op die boot en dit het so lekker gelyk om om saam met die 2 in die water te speel maar ek het maar ingehou, mens kan dalk seerkry.


Foto 237F waterlelie



Weer paar voëls:

238 tot 240 ook Alida se fotos:






wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.