Line by Line Poem Generator.Indien jy belangstel, hier is die skakel:
https://www.poem-generator.org.uk/?i=t93ldi0Ek het toevallig hierdie skakel raakgelees en wat 'n raar woordfees en uitdaging het dit nie geword nie! Die eindproduk word gevorm nadat jy elke keer een reël gekies het uit die onderstaande lys van reëls wat gegee word en sodoende 'skep' jy dus met 'n ander se woorde
reël-vir-reël voort.
Dit gee ook verskillende ander struktuur-opsies soos byvoorbeeld: Haiku, Free verse, Limerick, Sonnet, Love Poems, Didactic Cinquain, Rhyming Couplets, Villanelle, Acrostic, Narritive, Tanka, Line by Line en daar is selfs 'n afdeling vir die skep van lirieke.
Jy word heel eerste gevra om 'n enkelwoordtitel te gee vir jou skepping. Ek het
'Words' gekies.
WordsChoose a first line from the options belowBy the grave I saw the views
I heard a pursuant, lyric quarreling
On that day my soul grew splendid
'Words!' said I, 'thing of mode.'
Once upon a midnight happy
When I thought of the Words
Words - tormentor of my dreams
My passion is the silent text My keuse was
'Words - tormentor of my dreams:
Your Poem So FarWordsWords - tormentor of my dreams
Dan verskyn daar elke keer 'n nuwe klompie reëls (lines) waaruit jy moet kies. Jy kan die versformaat ook self kies.
My voltooide (geleende) skepping het so vertoon en die beeld wat die twee verse by my geskep het, was snaaks genoeg, die van vals profete wat eensame siele soos skape ter slagting lei met vals geskrifte en veroordeling wat in nimmereindigende selfwroeging ontaard.
WordsOnce upon a midnight lonely
while I pondered, sole and only
you came gently baaing, baaing, baaing.
Remembering many ultimate, solitary notes
to warn me about the scriptures
through which came wrangling, wrangling, wrangling.
Thanks to Datamuse, whose word engine was used to complete the poem.Ter nagedagtenis het ek die onbewuste 'struktuur' ontleed waarin die gedig ontaard het sonder dat ek die lyne doelbewus so gekies het. Verrassend was die herhaling van woorde en rympatroon:
Once upon a midnight lone
lywhile I pondered, sole and on
lyyou came gently
baaing, baaing, baaing.Remembering many ultimate, solitary not
esto warn me about the scriptur
esthrough which came
wrangling, wrangling, wrangling.Die eerste reël van elke vers bevat 5 woorde.
Die laaste twee reëls van elke vers bevat albei 6 woorde.