• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana 6B

Started by Lox, July 05, 2011, 07:11:00 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

178 F


179F weer  langnek kameel gesien.



Ons het so bietjie in die kamp gaan ontspan, dit was toe vrek warm.
180A


Daar by savuti kamp is so paar koppies en by die een is 'n 4x4 paadjie op wat ek gery het, hier wys foto 181 A hoe hoog groei die gras op die koppie. Die pad hou net op sowat ¾ na heel bo en dan moet jy maar weer omdraai.




Daarna het ons weer na die watergat gery en gekyk hoe die zebras en later 2 olifante kom water drink.

182 F


183 F


Op pad terug kamp toe nog zebras gesien

184 F


185 F


Alida neem graag die voëls af, sy het lekker lang lens vir haar kamera om hulle lekker naby te trek.

186 F


187 F


188 F







Ons hout voorraad was min en langs pad weer hout opgetel

189 F



190 F



191 F


192 F


Alida het weereens 'n mooi sononder afgeneem op savuti
193 F



194 A
Toe die vrouens ablusieblokke toe is die aand het ek en Waric en Albertus besluit om 'n lekker veld stort te neem en ja dit was vrek lekker.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Die sonsondergang is pragtig. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

dit was i heerlike dag
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.