• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Saam kamp by Sionbergh

Started by Anton Louw, February 12, 2019, 09:37:55 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Ons klompie daar by kampforum.co.za is baie opgewonde want volgende naweek, 22 tot 24 Feb gaan ons weer 'n saamtrek hou vir ons 2de verjaardag!
Ons gaan kamp by Sionbergh oord Heidelberg waar ons ook gaan visvang!







Hierso solank so 'n paar lusmakers en dan sal ek natuurlik weer verslag kom doen met lekker baie foto's na die tyd!













KLIEK HIER:    www.kampforum.co.za
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Dit lyk pragtig en so rustig. Geniet hoor. Ons gaan DV volgende naweek weer bietjie die wieletjieshuis hak en berge toe verkas. Tel die slapies en boek my plek vir jou beloofde fotos Anton.

Anton Louw

Ai maar ons het lekker gekamp!  Baie nuwe vriende gemaak en sommer net lekker rustig gekuier!











































Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Dit lyk na grooooooot pret. Duisend dankies vir deel Anton. Ek het so skelm agter die skerms van FB saam julle gekuier en ontspan. Wonderlike klompie bymekaar gekom - voel op mooi manier jaloers hoor  :icon_biggrin: :bootyshake:

Anton Louw

Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Lekker man. Lekker! My swaer altyd so gese as hulle saam ons toer hier in die land van Bloekoms en groot springende hase. Anton dit lyk of julle 'n wonderlike klompie kampmaats bymekaar is. Dankie vir deel. Ons gaan DV van Vrydag tot Sondag weer bietjie wegloop berge toe vir vars lug en net ontspan.

PM

Hierdie plasings is van ontskatbare waarde vir my.  Ek kuier so lekker saam.  Baie dankie vir die deel Anton, al is ek 'n bietjie laat. 
Om te weet is om te verstaan.