• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoe sal die Afrikaanse weergawes lyk?

Started by Meraai vannie Baai, January 10, 2019, 02:52:10 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Twinkle, twinkle little star
Wat de duiwels soek jy daar?
In die nag skyn jy helder nou
Maar kom die son is jy gou gou flou

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai


Meraai vannie Baai

#17
Van duiwels en gou-gou flou gepraat: Tussen my en ou Gawie verkas die duiwel uitasem as hy saam met ons die riel gedans het om in en uit jou klere te kom. Ons rock & roll die hokey pokey - you put the left butt in and shake from right to left. You grab the right butt then and start shaking again... and turn yourself around & then the zipper won't close - that's what it's all about!

Naas

Het jy gehoor die man wat die hokey pokey geskryf het is oorlede?
Dit was glo n aardigheid toe sy familie hom wou kis. They put his left leg in... and there the trouble started.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Hahahahaha, ek sien dit (met respekte) Naas. :toothy4:

PM

O gaats, moeilikheid by die begraafplaas.  :angel4:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

By die gevreetboek antwoord my kunstenares vriendin Antionette so:  Selle probleem hier. ACB... After Christmas Butt!

Naas

Ons raak nie vet van dit wat ons tussen kersfees en nuwejaar eet nie, ons raak vet van dit wat ons tussen nuwejaar en kersfees eet.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Oe, daardie is 'n lelike waarheid Naas  :toothy4: My doodsteek is chips & dip. Ek kan nie verby 'n sout ding loop sonder om belustig te word nie.  Laat my nou dink aan'n ou grappie.

Hoekom is die chips negatief?
Want hulle is besig om deur 'n dip te gaan.
:evil6: :hello:

PM

Ek lief ook southappies.  Naas, my probleem het 5 jaar gelede begin toe ek opgehou rook het.  Tussen daardie kersfees en hierdie nuwe jaar!
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Ons het die een gemis

Mary had a little lamb
She fed it caster oil
And everywhere that Mary went
It fertilize the soil.

Maria het 'n lammertjie
Sy voer dit lakseertee
En oral wasr die tweetjies gaan
Loop die stronstreep met hul mee.

:mumum:

Meraai vannie Baai