• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoe sal die Afrikaanse weergawes lyk?

Started by Meraai vannie Baai, January 10, 2019, 02:52:10 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Kinderrympies vandag (gegaps en gedeel). Wonder ek as Naas dit beetkry hoe die Afrikaanse weergawes sal klink?

Humpty Dumpty sat on a wall
Humpty Dumpty had a great fall
The structure of the wall was incorrect
So he won ten grand with Claims Direct.

It's raining, it's pouring
Of course... it's Global Warming.

Jack and Jill went into town
To fetch some chips and sweeties
Now he can't keep his heart rate down
And she's got diabetes.

Mary had a little lamb
It ran into a pylon
10,000 volts went up it @rse
and turn its wool to nylon.

Georgie Porgie Pudding and Pie
Kiss the girls and made them cry...
When the boys came out to play
He kissed them too cause he was gay



Anton Louw

Kamp is koning!

adele

Ha ha giggel ek nou met my tweede kopikofi ... kostelik Raaitjie. As jy kan rym, kan jy rym, sowaar.
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Hiehiehie. Ek het nie 'n idee wie die skepper van hierdie weergawes was nie julle. Dit was gedeel op ons over 60's blad op FB hier in Aus en toe gaps die woorddief gou. Ek het onmiddelik gewonder wat Naas hiermee gaan aanvang  :icon_biggrin:

adele

adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Verkreukel ek myself in Prof Koekeloer se vertaling van Mary had a little lamb  :icon_biggrin: :headbang:

Mary het 'n klein lammetjie gehad
Dit het in 'n paal gehardloop
10.000 volt het dit opgetree
en draai die wol na nylon.

:headbang: :munky2:

Naas

Maria het n lammetjie
Hy wy daar by die dammetjie
Met n stokkie in sy...
Hol hasie... hol hasie
Hol...hol... hol

Hickory dickery dock,
Drie muise hol op met die klok.
Die klok slaan een
En die ander twee?
Kom weg met ligte beserings.

Hompie kedompie sit op die wal
Hompie kedompie het af geval.
Al die koning se ruiters
En al die koning se mans
Het roereiers vir ontbyt gehad.

Jack en Jill het op die heuwel gebly
Daar het hulle lekker gevry
Jill het toe n baba gekry
En Jack moes hom in die stootkarretjie ry.

Georgy porgy poeding en pasty
Soen die meisies en maak hul bly
Maar toe ou Georgy troukoors kry
Kom staan die seuntjies in n ry

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Naas

Jack and Jill went up the hill
To fetch a pale of water
Jill forgot to to her pil
And now they got a daughter.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

#8
Dit voel soos kersfees in Januarie. NAAAAAAAS!!! Jou doring  :hello2: :notworthy: :love7: :headbang:

Author Topic: Hoe sal die Afrikaanse weergawes lyk?  (Read 52 times)
Meraai vannie Baai, Naas and 5 Guests are viewing this topic.

:headbang: :hello2: :book1: :icon_salut:

Naas

Eendjies, Eendjies
Stap in n ry
Die middelste een het maagskuttery
Reguit dam toe kwaak kwaak Kwak
Kyk hoe't hy die pad beskuit

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Anastasia

En as die aarde dalk bewe, is net ek wat ook weer hier ingeval het en lekker lag! 
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Skuif op Anastasia, ek bulder saam hehehehehehe.  :headbang: :hello2: :icon_biggrin:

Assie

Little Miss Muffet
Sat on a tuffet,
Eating her curds and whey;
Along came a spider,
Who sat down beside her,
so she jumped up
and squashed it with her shoe.


:mumum:

Meraai vannie Baai

 :`ip2: Ek sou ook eeerder my skoen ingespan het Assie  :toothy4: Drukkie vir jou hoor!

PM

Julle weet nie hoe ek hierdie forum geniet nie.  Dit was droog en warm waar ek vandaan kom.  Hier is dit koel en vars! 
Om te weet is om te verstaan.