• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Waarom ek nie toiletpapier by die supermark koop nie

Started by Meraai vannie Baai, January 10, 2019, 02:45:50 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai


adele

adéle  :grommit:

Assie

Oupa se toiletpapier is net vir mense wat vol stront is.
Ons het vir jare lank koerantpapier gebruik. My aambeie kon voor my lees.
As die koerante op was het ons die blou papier gebruik waarin die appels destyds toegedraai is. Ongelukkig het dit die flennie onderkleure blou gevlek.

:mumum:

PM

Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek vat maar altyd my eie toiletpapier saam plaas toe. Daai blou papier is darem net te plastiekerig vir na my smaak.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Gelukkig is ons nie in die tuin van Eden nie.  Ons sou vyeblare moes gebruik.  Eish! 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Dink net aan daai gejeuk. Dit sou 'n groot geneuk afgee.
As ek so kyk hoe sommige mense teel (as hulle nie in die tronk is nie) dan jeuk daai geneuk verskriklik.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Nou slinger ek erg hier tussen die dubbelsinnigheid rond.  Jy sal moet kom verduidelik.   :icon_scratch:
So tussen die boom en die bas, sien jy nou dat dit nie die ideale is om in die tuin van Eden te wees nie.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ja wraggie Ta PM. Dink nou net in die herfs as daar nie meer fyeblare is nie en die kaktusse blom.
Dit sal 'n stekerige gejuk of 'n jeukerige stekery afgee so met die kaktusblare en al.
Ai toggie. Dwaal my gedagtes nou lelik tussin vyblare en kaktusblare rond.
O! Hallie ha.

:mumum:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Jy kan bly wees dit is net jou gedagtes!   :pottytrain2:   Kyk nou wat met jou kan gebeur!
Om te weet is om te verstaan.

Antjie Patat

"Oupa se toiletpapier is net vir mense wat vol stront is.
Ons het vir jare lank koerantpapier gebruik. My aambeie kon voor my lees.
As die koerante op was het ons die blou papier gebruik waarin die appels destyds toegedraai is. Ongelukkig het dit die flennie onderkleure blou gevlek."

HAHAHAHAHAHAHAHAHA love dit Assie

PM

Oom Naas sê nou weer hy koop nie toiletpapier nie, want die mense trek dit in elk geval deur hulle O!  (Dit staan vir gat)  :angel4:
Om te weet is om te verstaan.