Die kuierstoep > Grappies
Politieke humor uit Ausie
PM:
Ja, ek was so om en by in matriek toe my jonger boetie (tien jaar jonger) kom vertel het dat 'n meisie by hulle skool swanger is want sy het saam met seuns geswem. :dontknow:
Assie:
Laat dit vir haar 'n les wees. Wat in die water gebeur bly nie altyd in die water nie.
O hallie ha. Miskien moet ek daai ginekegrootoog gaan sien want jare se swem saam seuns het my nog nooit iets gemaak nie.
:mumum:
PM:
Brag jy of kla jy? :toothy4:
Assie:
Ek dink ek swem vinniger as spermselle.
:mumum:
PM:
Dalk is dit jou probleem. Stadiger, die outjies kan nie by bly nie. :angel12: Nou moet ek regtig gaan, anders kry my gaste nie ontbyt nie. Sien jou later.
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
[*] Previous page
Go to full version