Die kuierstoep > Grappies
Politieke humor uit Ausie
Naas:
Assie! Assie! Assie! Wat weet jy van spermselle? Wag tot Oupa hoor wat se goed jy kwytraak dan vat hy weer jou computertjie af.
:icon_bigsmurf:
Assie:
Maar aai toggie Oom Naas. Hoe sal ek dan nie van spermselle weet nie. Op my dae was ek die vinnigste een in my klas.
Ek wonder altyd wat word van 'n spermwalvis as hy eerste kom?
:mumum:
PM:
Assie! Ek het 'n hele paar antwoorde, maar ek dink nie jy is gereed daarvoor nie. :nono:
Navigation
[0] Message Index
[*] Previous page
Go to full version