• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Politieke humor uit Ausie

Started by Meraai vannie Baai, December 06, 2018, 08:06:24 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

No Nativity this Christmas in Canberra......

It has been announced that there will be no Nativity scene on display in Parliament this year. However, this is not for any religious reason. It is because they simply have not been able to find Three Wise Men in Parliament. However the search for a Virgin continues. But, there was no problem in finding enough dumb asses to fill the stable!!.

PM

Na 800 kere gelees en nie eers een komtaartjie nie.  Shoeee!  ... there was no problem in finding enough dumb asses ...
:evil6:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Hier in ons land is Ali Baba en sy diewe aan bewind en hulle glo nie kersfees nie. Daarom sal net Pinokio op die plasing reageer. Die tandmuis en die paashaas maak reg vir hulle troue so hulle gaan eers na die heuningmaan weer kan dink aan opvoerings.
So Tannie PM moenie te veel verwag nie.

:mumum:

PM

Om te weet is om te verstaan.

Assie

Nes kinderstories is windbestuiwing net 'n mite.

:mumum:

PM

Ja, ek was so om en by in matriek toe my jonger boetie (tien jaar jonger) kom vertel het dat 'n meisie by hulle skool swanger is want sy het saam met seuns geswem.   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Laat dit vir haar 'n les wees. Wat in die water gebeur bly nie altyd in die water nie.
O hallie ha. Miskien moet ek daai ginekegrootoog gaan sien want jare se swem saam seuns het my nog nooit iets gemaak nie.

:mumum:

PM

Om te weet is om te verstaan.

Assie

Ek dink ek swem vinniger as spermselle.

:mumum:

PM

Dalk is dit jou probleem.  Stadiger, die outjies kan nie by bly nie.   :angel12:   Nou moet ek regtig gaan, anders kry my gaste nie ontbyt nie.  Sien jou later. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

#10
Assie! Assie! Assie! Wat weet jy van spermselle? Wag tot Oupa hoor wat se goed jy kwytraak dan vat hy weer jou computertjie af.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Assie

Maar aai toggie Oom Naas. Hoe sal ek dan nie van spermselle weet nie. Op my dae was ek die vinnigste een in my klas.
Ek wonder altyd wat word van 'n spermwalvis as hy eerste kom?

:mumum:

PM

Assie!  Ek het 'n hele paar antwoorde, maar ek dink nie jy is gereed daarvoor nie.   :nono:
Om te weet is om te verstaan.