• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Lekker by Koro-Koro

Started by Anton Louw, November 30, 2018, 06:20:33 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Ai, so baie lekker plekke en so min tyd.  Ek hoop ons gaan weer hier 'n draai kan maak  :icon_bigsmurf:
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Ongelooflik pragtig. Die fotos straal die rustigheid uit. PUIK!!!