• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

eina pyn

Started by Lox, July 01, 2011, 03:35:49 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

dis nou wel nie 'n bike storie nie en ek ken nie die storie nie het net die pics op e pos gekry

maar lyk my dit was eina verby





wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Skuus,  maar ek dink nou nie dit is 'n plek waar 'n mens met "gesteektes" werk nie.  'n Mens braai vleis op daardie plek!
Om te weet is om te verstaan.

Lox

jy meen daar moenie op 'n braaiplek gesteek word nie?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ag dis ook maar goed so,  solank die ding net nie warmer as die stekels is nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.