• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Engelse uitdrukkings . . .

Started by PM, November 04, 2018, 03:57:15 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Engelse uitdrukkings wat my laat glimlag.  As jy ook daarvan het, kom deel dit hier.


All day long - 
19 to a dozen -





Om te weet is om te verstaan.

Anton Louw

Is dit nou omdat die engelse die bokke gister gewen het met rugby? :icon_bigsmurf:

2 wrongs don't make a right -
Kamp is koning!

Anton Louw

Kamp is koning!

PM

O ja, ek lief daardie een.  Alleen kan ons dit nie maak nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#4
My tummy is not fat - the (l) is just silent like in f(l)at  :headbang: :`ip2:


PM

Dit is baie oulik en plaas sommer 'n groot glimlag op my bakkies.   :hello:
Om te weet is om te verstaan.