• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Yzerfontein

Started by Anton Louw, November 02, 2018, 07:09:46 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Kamplewe kom maak hom tuis in jou are vir altyd enne biekie. Pragtige plasing - soos altyd 'n oogplesier  :headbang: :notworthy: :icon_salut:

PM

Dit is 'n pragtige plekkie aan die Weskus en ek sal nie omgee om dit weer te kan besoek nie. 
Dankie vir die inligting en die mooi foto's Anton.  Jy is 'n ou doring. 
Om te weet is om te verstaan.