• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dube Wild Reservaat naby Brits

Started by Anton Louw, October 30, 2018, 05:39:59 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Ons was nogal baie lanklaas by Dube gewees, dit was Mei 2016  - maar een van ons gunsteling kampplekke.   Ons is genooi om Desember vir 'n week oor kersfees daar te gaan kamp om hulle nuwe fasiliteite te toets en ook 'n "nuwe" resensie te skryf.

Hier is die vorige een.  Een van my heel eerste's van ons winter kamp in 2015 toe Jonika nog swanger was met klein Jovan.  Ek sien baie uit daarna om weer by Dube te gaan kamp!

Kamp is koning!

PM

Ons het so vier jaar gelede daar plek bespreek vir 7 dae, maar Hannes het siek geword en na net een  nag moes ons terug gaan.  So, ons het nie veel daarvan gesien nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Anton Louw

Quote from: PM on November 01, 2018, 01:15:46 PM
maar Hannes het siek geword en na net een  nag moes ons terug gaan.
Dit is die ergste tipe vakansie as mens dit so kort moet knip  :nono:
Kamp is koning!