• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ambulansberg

Started by PM, October 26, 2018, 06:19:01 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ons bure het 'n kleinkind wat baie opgewonde kom vertel het dat hulle die volgende dag Ambulansberg toe gaan.
Dit is natuurlik Pilansberg.   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek lief hierdie onskuldige glipsies  :toothy4:

PM

Pragtig nĂȘ.   :wav:
Ek dink altyd aan Willa as ek hierdie mannietjies sien.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.