• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Antoinette

Started by PM, October 26, 2018, 05:41:01 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie welkom hier op die forum.  As jy enigsins inligting of hulp nodig het met die werking van die forum, kan jy gerus hier vra, of vir my 'n briefie in my e-pos gooi.  pm@afrikaanseforum.co.za


Voel asseblief vry om orals deel te neem en as jy 'n plekkie van jou eie wil hĂȘ om jou eie skryfwerk te plaas sal ek vir jou een skep.   :wave:
Om te weet is om te verstaan.

Anton Louw

Baie Welkom Antoinette!  Ek hoop jy gaan lekker gesels en lees hier oppie afrikaanseforum.co.za  :wave:
Kamp is koning!