• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Jou naam op die internet

Started by PM, October 25, 2018, 05:22:28 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM


Het jy geweet dat jou publikasies op Woes nog op die internet is?  Tik jou naam in op die internet en kyk waar duik jy orals op.   :bootyshake:

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Nie as jy kuberselfmoord gepleeg het nie  :icon_bigsmurf: :angel4:

PM

O gatta patatta!   :crybaby2:
As 'n mens vooraf geweet het sou jy ander besluite geneem het.  As ons maar net in die dag van more kon sien.  Wonder net of dit nie dalk groter probleme sal meebring nie.   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.