• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Boete vir Naas en Anastasia

Started by PM, October 17, 2018, 12:49:17 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ek sit met my hande op my skoot. My bors trek toe sonder skeet. Weet nie wat om te antwoord nie geliefde mater van ons - ek kan my nie ons forum indink sonder jou nie maar het grootste respek vir jou sieninge en besluite wat jy neem glo ek was nie oorhaastig of op die ingewing nie.  :dontknow: :crybaby2: :love7:

Naas

Ek is nog hier rond. Ek lees nog saam met die vreemde hordes en ek sal nog deelneem maar op die stadium het ek niks sinvols om by te dra nie.
Ons is al deur hierdie geveg op die forum. Aanvaar en respekteer asb as ek niks het om te sê nie. Moenie my probeer dwing om deel te neem nie dan is my deelname nie spontaan nie en dis nie ek daai nie.
Lief julle stukkend.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Goed so.  Ons was maar net bekommerd oor jou.   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Anastasia

Ek het dalk iets gemis?  Of soms is ek die oorsaak van so gevoelentheid en dan weet ek nie eens nie?  Hoe ookal sy, respek Naas. 
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Naas

Lief jou Noorderliggie. Net my eie Demone wat my mond snoer. 
Die forum is lekker besig en ek lief die Lees.
Dink aan my. Ek moet 24 November seremonimonster wees by n dig-aand in my vorige skool se saal.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Amper spring ek deur die pandok se dak toe ek jou naam raaklees Naas. Sooooooo lekker om te weet jy lees nog saam  :love7: :hello2:

PM

Ek is bly om te sien julle is nog hier rond.  Dit maak my altyd bekommerd as julle so lank stil is.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Anastasia

Lekker wil ek weer met woorde speel.  As dit 'n dig-aand is beteken dit seker daar gaan baie mense wees, Naas?  Of dalk hoef jy jou juis nie dan te goed voorgebrei nie, want die klomp daar gaan maar 'dig' wees.  Hoe dit ookal sy, jy is uitgeknip mos vir die job. 
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Wat 'n wonderlike verrassing om jou weer raak te lees matertjie! Warm welkom terug en sebliefie laat daardie kostelike rymtalent van jou weer vrylik los. Ek MIS dit!

PM

Ek is dankbaar dat jy weer kom inloer het matertjie.  Welkom, welkom.  (Ek spring op en af en waai die arms.)
Om te weet is om te verstaan.