• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ons langnaweek by Galago Private Bush Lodge

Started by Anton Louw, October 07, 2018, 04:58:47 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Ons het vroeg vanimddag teruggekom van ons naweek by een van Bela Bela se nuwe kampeerplekke, Galago Private Busg Lodge.

Hierso so 'n paar lusmakertjies geneem met my selfoon.   Ek sal die resensie gedurende die week klaar maak en dit dan ook hier plaas.

kamp opgeslaan

lekker

daar vat hy

eerste aand, daar gaan hy ...

Daar kom hy weer


kabouters innie bos

daar vat hy weer!

daar gaan hy weer

alweer!

Laaste oggend

innie bos
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

En hier kuier ek al te lekker saam so op die Maandagoggend - der duisende myle van julle en geniet die klikbekkie se bewyse in oorgawe. Dankie kampmater Anton  :headbang: :notworthy: :icon_salut:

PM

Ek sit my stoeltjie net hier voor die kampstories se deur en wag in spanning.

Twee pragtige woelwaters wat julle het.  Die kamp lyk so rustig en ek kan sien jy weet hoe om 'n vuur te pak. 
Om te weet is om te verstaan.

Anton Louw

Kamp is koning!

Anton Louw

Kamp is koning!

Anton Louw

Kamp is koning!

PM

Dankie Anton.  Wat 'n pragtige oorsig.  Die eienaar kan gerus hierdie skakel gebruik vir 'n pragtige advertensie.   :hello2:
Hoe bevoorreg is die kinders wat ouers het wat lief is vir kamp en die natuur.  Dit wat hulle in die veld leer kan nie in 'n klaskamer gedoen word nie.   :icon_salut:
Om te weet is om te verstaan.

Anton Louw

Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Asemrowende tonele en samestelling. PUIK gedoen. Dankie baie baie vir deel met ons kampkoning  :headbang: :hello2: :icon_salut: Dit is  :book1: mooi!

PM

Anton, sien jy nou, die forum is 'n wonderlike plek.  Hier kry jy sommer gou promosie.   :toothy4:


Ek stem saam Raaitjie, ons Kampkoning! 
Om te weet is om te verstaan.