• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kamp in Mosambiek by Boa Vista!

Started by Anton Louw, October 04, 2018, 07:19:39 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Kamp is koning!

Anton Louw

Kamp is koning!

Anton Louw

Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Man dit is mos nou lewe in oorgawe. Lieflik!!!

PM

Pragtige plek.  Ons was al in Mosambiek by vriende van ons en hulle het ons strand toe geneem.  Ons het op die sand piekniek gehou en die area geweldig geniet.  Dit is net naby Beira. 
Om te weet is om te verstaan.