• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kamp Saam by Mabalingwe

Started by Anton Louw, October 03, 2018, 08:14:30 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Wat 'n wonderlike voorreg. Duisend en tien dankies vir deel met ons Anton. Lyk na 'n stukkie hemel.   :love7: :hello2:

PM

Baie dankie Anton.  Dit lyk so lekker, ek wil sommer kom saam kuier.  Sal eers 'n wielietjieshuisie moet kry. 
Om te weet is om te verstaan.