• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana 1 d

Started by Lox, July 01, 2011, 03:19:14 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

enosi en sy vriende werk vir die Botswana regering, hulle bou paaie en hy is 'n trekker drywer wat groot 'n watertenkwa sleep. Eintlik het hy onwettig die trekker gebruik om ons te kom help.








Ons ry toe ook die ompad en kom sowat 8 uur by die kamp aan. Die brood deeg rys al by die pot uit dat Alida vir ons van die uitloop deeg paar roosterkoeke bak.

Toe Albertus in die lig van die gaslamp staan sien ons toe 2 bloedsuiers op sy been wat opgeklim het terwyl hy daar in die water gestaan het dat die muskiete hom nie pla nie.

Foto A 0043.

Op foto 0044 A

kan die nabetragting gesien word



en foto 45 A


wys Alida wat brood bak en 2 roosterkoeke van die oorloop / uitloop deeg.



word vervolg
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Goeie genade!  Net betyds!  Baie baie dankie!

O liewe land, as ek daai bene in my sop moet kry eet ek nooit weer sop nie!   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

gelukkig kon ons met Genossie se hulp uitkom en lekker braai die aand en ook 'n lekker storie gehad om te kon deurpraat.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.