• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Christie

Started by PM, September 21, 2018, 01:33:34 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Welkom Christie.  Hoop jy sal baie lekker kuier hier by ons op die forum.  Voel vry om orals saam te kuier.  Vra gerus hier as jy hulp nodig het. 
:wav:
Om te weet is om te verstaan.

Anton Louw

Baie Welkom Christie!  :wave:

Waar kom jy vandaan?
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Welkom welkom. Ek weet hoe dit voel om vreemd te wees en jou voelers te probeer uitsteek. Amper of 'n mens weer in 'n nuwe skool of kollege is. Breek die ys en kom vertel ons 'n bietjie meer van jouself Christie. Hier is 'n magdom onderwerpe waar jy so bietjie meer oor die skrywers wat reeds deelgeneem het, kan agterkom wat die forumlede se hart laat klop.