• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Is die maan ook 'n ster?

Started by Anton Louw, September 11, 2018, 04:03:39 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Hier is die foto's wat ek geneem het van die onlangse "Lunar Eclipse" 27 Julie 2018. 

My eerste toets foto..  Nog baie turbilensie in atmosfeer wat blurr veroorsaak het omdat die maan redelik laag was:


15 min in eclipse in


15 min later ...


9:15 pm  hy kom nader ...


Daarshy! Hierdie is my gunsteling.


Baie mooi!


...Rooi


En hier druk ek alles moontlik uit die kamera se sensor uit ...
Kamp is koning!

PM

Hier kan jy enigiets plaas oor die hemelruim, dit is kosbaar.
Baie dankie vir hierdie pragtige foto's.  Ek waardeer. 
Om te weet is om te verstaan.