• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die Doop

Started by adele, September 08, 2018, 09:50:35 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

'n Stukkie humor wat ek op fb raaklees ...

Die dominee doop die oggend sy eie kind. Terwyl hy die doopformulier van die preekstoel af lees, staan sy vrou onder saam met 'n ander vrou wat ook laat doop. As "ongehude" moeder staan sy dus ook alleen daar. Toe dominee by die antwoord deel kom, vra hy: "Belowe julle dat julle hierdie twee kindertjies, van wie julle die moeders en ek die vader is ..... (en wat volg!)
adéle  :grommit:

PM

Ha-ha.  So 'n gelukkige pa!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.