• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kom ons kyk of julle slim is:

Started by Anastasia, August 29, 2018, 10:30:44 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anastasia

Kom ons kyk of julle slim is.  Die afrikaanse idioom wat taamlik in onbruik verval het - Om dwarsgebek te wees!  Wie ken?  Ek het vandag 'n toespraak daaroor moes skryf, en self die interessantheid ontdek.
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai


Anastasia

Ja, iemand wat gedurig teepraat en twis soek.
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Anton Louw

Kamp is koning!

adele

dwarsgebek ... maggies maar dis goed beskrywend.
adéle  :grommit:

PM

Klink eerder vir my of daai bek 'n dwarsklap gekry het.   :angel12:
Om te weet is om te verstaan.